Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (Afrikaans Edition) por Erik Holm

Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (Afrikaans Edition) por Erik Holm

Titulo del libro: Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (Afrikaans Edition)

Autor: Erik Holm

Número de páginas: 1014 páginas

Fecha de lanzamiento: March 30, 2017

Editor: Struik Nature

Descargue o lea el libro de Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (Afrikaans Edition) de Erik Holm en formato PDF y EPUB. Aquí puedes descargar cualquier libro en formato PDF o Epub gratis. Use el botón disponible en esta página para descargar o leer libros en línea.

Erik Holm con Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (Afrikaans Edition)

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s. Verkoopspunte: meer as 700 foto’s, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en ’n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, ’n ID-seksie wat foto’s en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.